Bella Heathcote

Bella Heathcote
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Isabella Heathcote
Geboorte 27 Mei 1987 (1987-05-27)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bella Heathcote (gebore 27 Mei 1987) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In Time (2011), Dark Shadows (2012), Pride and Prejudice and Zombies (2016), en The Neon Demon (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne